Amen ja Amen
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Met jou wind wat stink
Tot diep in my huis
het ek alreeds my kruis
Maar jy kom maak jou nog tuis
Gaan weg jou sand terug na jou land
Want heelnag het jy kom klop
Soos ’n wille perd wat mal galop
Suidoos, jy maak my boos
Goeiemôre met seënwense
Suidoos groete alle mense
Amen ja Amen, lekker lag
’n Sand gevulde dag.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie