Afrikaans
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Seënwense vir nog ‘n honerd.
Ja-ja... ‘n glinster in my oog verwonnerd.
My taal. . . netso sag oppi tong.
Deur my larinks sprook ek hom.
Ek huil in my taal.
Ek lag in my taal.
Ek dig in my taal.
Afrikaans het ‘n verhaal.
‘n Keuse... vlymskerp oppi tong.
Uhmmm... ja, suurstof inni long.
Vir nog ‘n honerd jaar.
Klink ek uit die loot sowaar.
Seënwense vir nog ‘n honerd.
Ja-ja... ‘n glinster in my oog verwonnerd.
My taal. . . netso sag oppi tong.
Deur my larinks sprook ek hom.
Ek huil in my taal.
Ek lag in my taal.
Ek dig in my taal.
Afrikaans het ‘n verhaal.
‘n Keuse... vlymskerp oppi tong.
Uhmmm... ja, suurstof inni long.
Vir nog ‘n honerd jaar.
Klink ek uit die loot sowaar.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie