Aan die lede van die JT Potgieter-tehuis
LANéL (Wiesie) KOTZé SKRYF:
Ek moet om verskoning vra aan enigiemand wat ek te na gekom het deur die verkeerde ouetehuis te noem in my artikel – Wiesie sê Maar Net – Oomblikke van goud, gepubliseer 14 Augustus 2025. Niemand anders as ek self is skuldig aan die verkeerde benaming nie. Sulke vreeslike flaters kom voor wanneer skrywers dink hulle weet waarvan hulle praat en dit nie by hulle opkom om dalk net nog ’n laaste keer hulle feite na te gaan nie. Ek kom dra graag in persoon my verskoning oor, as dit dalk gewens is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie