Aan alle pappas
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
'n Vader gehard met eer.
Eelte oppi hande maak seer.
'n sagte glimlag en goeie hart.
Omhels met liefde bedek die smart.
Op pappa se skoot wil ek vry.
Want uit sy beursie sal ek kry.
'n Mooi antwoord op tyd.
Soet geel tee en glimlag wyd.
Rotsvas op sy knieg neer.
My pappa gehard met eer.
So wyd as Die Heer se genade.
So slaan pappa die dag gade.
'n Vader gehard met eer.
Eelte oppi hande maak seer.
'n sagte glimlag en goeie hart.
Omhels met liefde bedek die smart.
Op pappa se skoot wil ek vry.
Want uit sy beursie sal ek kry.
'n Mooi antwoord op tyd.
Soet geel tee en glimlag wyd.
Rotsvas op sy knieg neer.
My pappa gehard met eer.
So wyd as Die Heer se genade.
So slaan pappa die dag gade.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie