20 jaar gelede

Mandy Rittmann
Maandag 28 Januarie 2002 - Verspreide reënbuie wat na die week oor groot dele van Namibië verligting van die droë hitte gebring het, is vir eers iets van die verlede. - Onveiligheid in sekere dele van die wêreld ná die aanvalle van 11 September op Amerika en die hulpeloosheid van die Suid-Afrikaanse rand, kan vanjaar van Namibië ’n besondere aantreklike toeristebestemming maak. - Die tweede aanslag op die onafhanklikheid van die regsbank deur ’n aanval op die persoon van die huidige Aanklaer-Generaal, adv. Hans Heyman, kan verreikende gevolge vir regspleging in die land inhou.

Dinsdag 29 Januarie 2002 - Die Regering gaan sy behuisingskema na die landelike gebiede uitbrei en ’n taakgroep is reeds besig om wyses vir die implementering daarvan op te stel. - Zimbabwe het moontlik gister sanksies deur die Europese Unie (EU) vrygespring toe pres. Robert Mugabe in ’n ommeswaai internasionale waarnemers na dié land uitgenooi het om die presidensiële verkiesing in Maart te kom monitor.

Woensdag 30 Januarie 2002 - Die besluit van pres. Robert Mugabe om internasionale waarnemers in Zimbabwe toe te laat om die presidensiële verkiesing in Maart te monitor sal eers teen die middel van volgende maand ’n werklikheid word, wat dan te laat sal wees om die verkiesing doeltreffend in oënskou te neem. - Pres. Sam Nujoma het gewaarsku dat die terreuraanvalle van 11 September verlede jaar op Amerika en die rand teenoor die dollar verreikende ekonomiese en maatskaplike gevolge vir Namibië kan inhou. - Die twee vermeende rowers wat vroeër vandeesmaand in ’n skietgeveg met die polisie betrokke was, het gister in die Windhoekse landdroshof verskyn.

Donderdag 31 Januarie 2002 - ’n Bekende Windhoekse sakeman se voertuig van N$800 000 is summier gekonfiskeer midde-in ’n nuwe storm wat losgebars het oor die wettigheid van ingevoerde Toyota Land Cruisers ter waarde van meer as N$15 miljoen op Namibiese paaie. - Vooruitsigte lyk uitstekend dat ryk olie- en gasbronne onder die seebodem aan die noordelike kus van Namibië gevind kan word. - Air Namibia se Boeing 737 is sedert die begin van die week aan die vlugroete via Walvisbaai na Kaapstad onttrek en sal nou ses regstreekse vlugte na Kaapstad en sewe na Johannesburg per week onderneem.

Vrydag 1 Februarie 2002 - Die Suid-Koreaanse regering het Namibië se steun gevra vir sy bod om in 2010 die Wêreldtentoonstelling aan te bied. - Die stelsel waardeur Namibiërs wat nie voltyds by skole geakkommodeer kan word nie hul studies by die Namibiese Kollege vir Ope-studie (Namcol) kan voortsit, werk beslis. - Dit is onredelik en ongrondwetlik vir die Namibiese weermag om militêre rekrute van die mag uit te sluit, bloot op grond van hul MIV-status, soos in seksie sewe van die wetsontwerp op verdediging voorsien word.

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.79 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.9 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.87 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.21 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.75/OZ DOWN -0.0026 | Copper US$ 4.91/lb UP +0.33% | Zinc US$ 2 989.80/T UP 0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.10/BBP DOWN -0.002 | Platinum US$ 1 075.72/OZ UP +0.55% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.79 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.9 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.87 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.21 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.75/OZ DOWN -0.0026 | Copper US$ 4.91/lb UP +0.33% | Zinc US$ 2 989.80/T UP 0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.10/BBP DOWN -0.002 | Platinum US$ 1 075.72/OZ UP +0.55%