Wetgewing wurg burgerlike sektor

Moet teen Vrydag registreer
In terme van registrasie en nakoming is die fokus veral op kerke, geloofsgebaseerde organisasies en welsynsorganisasies wat onder meer betrokke is by behuising, gesondheid, welsynsdienste en onderwys.
Augetto Graig
“Die tyd het aangebreek om burgerlik ongehoorsaam te wees,” sê Joris Komen, die stigter van die niewinsgewende organisasie Netday Namibia. Dit na aanleiding van die Bank of Na
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer