Vullishoop toe vir RCC Kamp se mense
Munisipaliteit kry nie eienaar in die hande
Die inwoners van die nedersetting staar uitsetting in die gesig in die afwesigheid van 'n waardige alternatief.
’n Donker wolk hang oor inwoners van Okahandja se nedersettings, spesifiek die huisgesinne in die RCC Kamp. Dit nadat hulle middel van Februarie met uitsettingsbriewe verras is.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie