Tydelike werkers by Seaflower werkloos gelaat

Dien klagskrif by maatskappy in
Die betrokke werkers het 'n beroep op die justisieminister gedoen om namens hulle in te gryp en die kwessie met Seaflower se bestuur en die direksie van Fishcor uit te sorteer.
Otis Daniels
Seaflower het 140 tydelike werkers op Lüderitz ná sewe jaar se diens afgedank en gesê hulle benodig meer visvangkwotas om die werkers te behou.Die maatskappy het aangekondig dat
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer