Slegs 72 maatskaplike werkers landswyd

Meer as 14 000 gevalle van geweld teen kinders
Alle streke het ’n tekort aan hierdie onbaatsugtige beroep en boonop is daar kwaai mededinging vir hierdie gegradueerdes tussen organisasies en ministeries.
Elizabeth Kheibes
Namibië se maatskaplike welsynstelsel het op kiesafdelingsvlak ’n tekort van minstens 49 maatskaplike werkers.Die tekort word gemeet teen die ministerie van van geslagsgelykheid
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer