Sekuriteitswagte se lone styg

Verhoog tot N$18 per uur
Die finale fase van die oorgang na die nasionale minimum loon tree op 1 Januarie 2027 in werking en raak sekuriteitspersoneel landswyd.
STAFF REPORTER
Hoofredaksie - Sekuriteitspersoneel in Namibië moet vanaf 1 Januarie 2027, wanneer die finale fase van die sektor se nasionale minimumloonaanpassing in werking tree, ten minste N$
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer