Pensioenaris verpletter ná beweerde NamPost-bedrogspul
Vrou wou eie lewe neem
Bejaarde mense is dikwels die slagoffers van bedrog en uitbuiting, met vyf onbekende begunstigdes wat na bewering by 'n 75-jarige vrou se NamPost-begrafnispolis gevoeg is, glo sonder haar medewete.
’n Ouma (75) van Windhoek se Enkelkwartiere is nóg een van vele pensioenarisse wat glo uitgebuit is nadat sy ’n vermeende slagoffer geword het van ’n skema wat na bewering h
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie