Oudplaaswerkers ontvang grond
Nege Omaheke-begunstigdes word hervestig
Die regering gryp in nadat voormalige plaaswerkers gedwing is om ná geslagte se diens in padreserwes te woon.
Nege voormalige plaaswerkers het grond ontvang nadat hulle jare saam met hul gesinne en vee in padreserwes moes oorleef. Dit nadat hulle geslagte lank op plase landswyd gewerk het.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie