'Ons kinders is nie meer veilig nie'
Oswyn, Avihe, Spencer - verdwynings, verminkings steeds onopgelos
Die begrafnis van die sesjarige Adreano Oswyn, wie se liggaam in stukke opgekap en in 'n mieliesak weggegooi is, is maar net een hoofstuk van die lot van Namibiese kinders wat verdwyn, vermink of verkrag word.
Jemima Beukes - Me. Rita Seibes, die ma van die sesjarige seun van Karibib wat wreed vermoor en vermink is, het Saterdag moeilik staande gebly toe sy haar seuntjie tydens sy begraf
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie