FOTO ARGIEF
FOTO ARGIEF

‘Ons gelyke regte verminder nie joune nie’

Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – “My wen is ook joune, jou pyn is ook myne.” Só lui ’n gesamentlike verklaring deur verskeie burgerregteorganisasies - wat Equal Namibia en die Namibiese Instituut vir Demokrasie, sowel as die Regshulpsentrum (LAC) en die kinderbeweging in Namibië insluit - wat, in die lig van verskeie beplande landswye optogte vandag teen ’n onlangse hooggeregshofuitspraak vir selfdegeslagpaartjies, fokus op die waardigheid van elke Namibiër wat in die Grondwet vervat is.

“Dit sê vir ons waardigheid is inherent aan ons almal. In álmal van ons. Die hooggeregshof, die topgesag wat ons Grondwet handhaaf, het ons baie duidelik herinner aan wat ons Grondwet die laaste 33 jaar sê. Dit is 'n vriendelike herinnering, 'n herinnering om mekaar 'n bietjie beter te behandel,” lui die verklaring.

Die verklaring verwys na president Hage Geingob se woorde van ‘n “inklusiewe Namibiese huis, met regte en verantwoordelikhede vir alle Namibiërs”.

Die verklaring sonder, volgens die betrokke groepe, leuens uit oor die LGBTQIA -gemeenskap en die uitspraak, onder meer dat laasgenoemde nie in lyn met die Namibiese Grondwet is nie, terwyl dit “direk uit die Grondwet ontleen is”. Ook dat die LGBTQIA-beweging deur die Weste “ingevoer” is - terwyl homofobie ’n koloniale verskynsel is en die gemeenskap “onwelvoeglik en immoreel is”.

“Dit is juis dié onreg waarteen ons Grondwet ons wil beskerm. Dit is nie redelik of nodig om te diskrimineer teen mense wat niemand skade berokken nie.”

Die verklaring beskryf die hewige openbare reaksie teen die uitspraak as “hartseer” en iets wat die gemeenskap nie van Namibië verwag het nie.

“Ons glo steeds die onsmaaklikheid van 'n paar harde stemme verteenwoordig nie die meerderheid van dapper en liefdevolle Namibiërs nie.

“Dit is met hoop vir ’n beter toekoms dat die LGBTQIA-gemeenskap vra om by die Namibiese familie ingesluit te word – ons gelyke regte verminder nie joune nie. Inteendel, dit maak joune selfs sterker.”

Intussen het Tulinam, ’n geloofgebaseerde nieregeringsorganisasie wat seksuele minderheidsgroepe, bondgenote en simpatieke geestelikes ondersteun om godsdienstige onverdraagsaamheid te takel, hom sterk uitgespreek teen dreigemente van geweld teen die LGBTQIA-gemeenskap, insluitend van kerkleiers en politici.

“Ons kan nie in die lig van sulke gevaarlike retoriek stilbly nie. Dit is ons morele verantwoordelikheid om ’n standpunt in te neem wanneer mense in gevaar is.

“Ons as ouers, kerkleiers en gemeenskapsaktiviste doen ’n beroep op alle Namibiërs om hulle van dreigemente en dade van geweld teen gemarginaliseerde gemeenskappe te weerhou, veral teen die LGBTQIA-gemeenskap wat die ergste geraak word,” het Jade McClune, Tulinam se programleier, gesê.

Hy het beklemtoon die kerk kan onder geen omstandighede geweld teenoor sy lede aanspoor nie. Tulinam het kommer uitgespreek oor die kwessie wat gebruik kan word om verdeeldheid te saai en mense teen mekaar te draai.

“Moenie toelaat dat enigiemand die LGBTQIA-gemeenskap gebruik om die aandag weg te lei van ons ander dringende probleme nie.”

Hy het die gemeenskap die versekering gegee dat God hulle liefhet, ongeag hul seksuele oriëntasie, en dat ook hulle lede van die liggaam van Christus is. McClune het verwys na Markus 12:30 – 31, wat onder meer lui: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag. Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.19 | EUR to NAD 19.89 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.3 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1349.9 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 298.14/OZ DOWN -0.011 | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0071 | Zinc US$ 2 927.00/T UP 0.52% | Brent Crude Oil US$ 84.80/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 960.97/OZ UP +0.57% Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.19 | EUR to NAD 19.89 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.3 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1349.9 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 298.14/OZ DOWN -0.011 | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0071 | Zinc US$ 2 927.00/T UP 0.52% | Brent Crude Oil US$ 84.80/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 960.97/OZ UP +0.57%