Om weer te kan hoop
Vaardighede en mentorskap vir doelgerigte toekoms
Verandering gebeur juis wanneer 'n jong mens gesien, gehoor en die ruimte gegun word om te groei, 'n ruimte wat by WTN geskep word in die oorvloedige stilte van die natuur, deur die begeleiding van ervare mentors en met die waarheid van God se liefde.
Om ‘n woestyn oor te steek, verg deursettingsvermoë, moed en durfkrag. Vir baie kwesbare tieners met ‘n dikwels uiters moeilike agtergrond, is die woestyn ‘n metafoor van hu
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie