Namibië word nié 'n polisiestaat, sê Kawana
Polisiemandaat 'om wet en orde te handhaaf'
Die feit dat diegene wat in hegtenis geneem is politieke teenstanders van Swapo is, het net meer beskuldigings en persepsies tot gevolg gehad dat die polisie nou gebruik word om vermeende vyande van die regerende party stil te maak.
Tuyeimo Haidula op Oshakati – Die minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, Albert Kawana, het vrese in die kiem gesmoor dat Namibië 'n polisiest
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie