‘n Ander gesig van kinderarbeid
Angolese vlugtelinge soek heenkome in Namibië
Nadat hulle uit hul tuisland gevlug het op soek na groener weivelde, het die groep begin om houtware in Oshakati te verkoop om kop bo water te hou. Tuyeimo Haidula van ons susterkoerant Namibian Sun het met hulle gesels.
Hierdie is ‘n verhaal van staatlose kinders. Hulle het geen plek om ‘n tuiste te noem nie. Hulle slaap snags op bokse. Hulle wortels is in Angola, sê hulle.‘n Vyfjarige stel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie