'My pensioengeld hou net 'n dag'
Familie oorleef op een maaltyd per dag
Oor haar pensioentoelaag van N$1 400 per maand het Perpetua Nangura Mbuga gesê hoewel dit nie genoeg is nie, verlig dit wel haar familie se ellende.
Kenya Kambowe op Sitenda – Perpetua Nangura Mbuga, ’n 74-jarige pensioenaris van die dorp Sitenda in Kavango-Wes wat na haar behoeftige familie omsien, sê haar maandelikse pen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie