Mense, diere aas vir kos by Opuwo-vullisterrein

Heining gesteel
Inwoners lê die skuld voor die deur van die dorp se bestuur, wat volgens hulle huiwerig is om Opuwo verder te ontwikkel.
Yandi Du Plessis
Enzo Amuele op Opuwo – Honde, bokke en mense wat daagliks vir kos baklei blyk ’n alledaagse verskynsel by Opuwo se stortingsterrein te wees.Owerhede het jare lank tevergeefs ge
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer