Lae mensehandelsyfers in Kavangostreke bevraagteken
Slegs twee sake in vier jaar aangemeld
Namibië het tussen Junie 2024 en Junie 2025 ses slagoffers uit Suidoos-Asië gerepatrieer – vyf uit Mianmar en een uit Laos, maar kommer heers oor die min sake wat plaaslik aanhangig gemaak word terwyl daar duidelike kwessies oor kinderarbeid is.
Ten spyte van wydverspreide aanduidings van uitbuiting en misbruik in die Kavangostreke, is slegs twee sake van mensehandel die afgelope vier jaar by die polisie aangemeld.Só het
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie