Kuier gesellig saam met Marciel

Tanja Bause
“Vroue en jong meisies vergelyk hulself met wat op sosiale media as die perfekte vrou uitgebeeld word. Dit kweek ’n swak selfbeeld wat ons onwetend aan ons dogters oordra. Ek het self ’n tienerdogter en hulle is broos en beïnvloedbaar. Wanneer hulle ’n swak selfbeeld het, kan eetsteurnisse en ander probleme begin,” het Elzaan van Wyk gesê.

Elzaan volg vir Marciel Hopkins, die Suid-Afrikaanse aanbieder van Boer soek ’n vrou- en Bravo-faam, ’n motiveringspreker en aktrise, op Instagram.

“Ek het een oggend gesien sy bied motiveringspraatjies vir vroue en en jong meisies oor selfliefde en liggaamsaanvaarding aan.

“Dit het my dadelik geraak omdat meeste vroue met dié twee kwessies sukkel. Ek het haar gekontak en sy het ingestem om ’n praatjie op 16 September by Droombos in Windhoek aan te bied.”

MARCIEL

Marciel het jare gelede Namibië al twee keer besoek.

“In hoërskool het ek al die pad met ’n bus tot in Windhoek gery om vir ’n vriendin in Gobabis te gaan kuier. Ons het op die ou einde 24 uur uit die Kaap gery, maar ons het heerlik gekuier.

“Ek het ook al vir ’n dag tydens ’n MSC-bootvaart in Walvisbaai afgeklim.”

Sy sien daarna uit om weer na Namibië te kom.

“My praatjie is 100% daarop gemik om vroue en jong meisies te bemagtig. As ons selfs nog ’n groter verskil in babas se lewens kan maak met hierdie geleentheid, is dit ’n absolute bonus.”

RUACH ELOHIM

Nadat die datum vasgemaak is, het Elzaan se gedagtes begin draai.

Sy wou ’n oggend vir ma’s, dogters en vriendinne aanbied. ’n Oggend in ’n tuin met mimosas, ontbyt en goeie geselskap.

“’n Oggend vir ’n klomp vroue wat saam kan lag en huil as hulle wil, maar wat mooi kan aantrek en geïnspireer word.”

Elzaan het besef nadat al die kostes gedek is, sal daar dalk fondse van die oggend oorbly en sy wou nie die geld hê nie. Sy wou iets goeds daarmee doen en het besluit om dit aan die Ruach Elohim-stigting in Swakopmund te skenk.

“Ruach Elohim is ’n organisasie wat my hart diep raak. Twee mense wat hulle hele lewe opoffer met die grootste liefde vir ‘ongewenste weggooibabas’. Hulle neem daardie kosbare babas in hul huis in en maak hulle groot in ’n huis waar hulle omring is met liefde.

“Hulle gee vir die klein mensies ’n kans op die lewe. Elke lewe is ’n geskenk en só kosbaar vir God. Ronel en Dick [Peters] bied ’n veilige hawe waar bang en onsekere swanger vrouens nie hul babas hoef weg te gooi nie. Só met die fondse wat deur kaartjieverkope gegenereer word, kan ons ’n verskil maak in die lewens van die babas.

“Die idee van die oggend is dat vroue heerlik saamkuier waar hulle mekaar maar ook hulself kan bewonder en met ander oë kan sien en kan ervaar. Waar hul mekaar en hulself kan ophef en loof,” het Elzaan gesê.

“Selfliefde en liggaamsaanvaarding is ’n doelbewuste besluit wat ’n mens elke dag moet maak. Jy ís goed genoeg – gee net vir jouself die toestemming om dit te glo en leef,” het Marciel gesê.

Kaartjies is by Quicket teen N$500 beskikbaar. Die kaartjies sluit die mimosa, ontbyt, koffie en tee, geskenkpakkie en fotogeleentheid saam met Marciel in.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.07 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79808.06 Down -0.33% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1762.08 Down -0.21% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.85 Down -0.13% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27224.8 Down -0.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 419.43/OZ DOWN -0.0028 | Copper US$ 5.06/lb DOWN -0.0018 | Zinc US$ 3 137.30/T DOWN -0.12% | Brent Crude Oil US$ 83.03/BBP DOWN -0.0109 | Platinum US$ 1 051.41/OZ UP +0.15% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.07 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79808.06 Down -0.33% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1762.08 Down -0.21% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.85 Down -0.13% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27224.8 Down -0.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 419.43/OZ DOWN -0.0028 | Copper US$ 5.06/lb DOWN -0.0018 | Zinc US$ 3 137.30/T DOWN -0.12% | Brent Crude Oil US$ 83.03/BBP DOWN -0.0109 | Platinum US$ 1 051.41/OZ UP +0.15%