Khomasstreek takel tienerswangerskappe
Geslagsongelykheid, armoede is bydraende faktore
'n Toename in tienerswangerskappe in die Khomasstreek het verskeie belanghebbendes aangespoor om dié situasie in oënskou te neem.
Die afgelope drie jaar het tienerswangerskappe in die Khomasstreek meer as verdubbel. Die syfer het geklim vanaf 246 gevalle in 2019 tot 598 in 2021. Die voorsitter van die Khomas-
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie