GBV-slagoffers aan eie lot oorgelaat
‘Ons maak geen skuilings toe,’ sê uitvoerende direkteur
Ondanks klagtes van bekommerde maatskaplike werkers dat sluitings glo voortgaan en dat die skuilings dus nie meer slagoffers sal kan huisves nie, ontken die ministerie se woordvoerder dat hulle enige skuilings moet toemaak.
Slagoffers en diegene wat skuiling teen geslagsgeweld (GBV) soek, kan sonder heenkome gelaat word ná die besluit om skuilings landwyd te sluit weens die ministerie van geslagsgely
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie