Erge armoede, honger in vlugtelingskamp

Ongereelde maandelikse rantsoene
Sonder dringende hulp staar vlugtelinge in Osire erge vlakke van armoede en honger in die gesig.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Nege uit tien huishoudings in die Osire-vlugtelingskamp kan nie in hul lewensbehoeftes voorsien nie, terwyl die helfte van die vlugtelinge nie in staat is o
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer