‘Ek kan net een keer per dag eet’

Inflasie tref armer huishoudings die hardste
Namibië se jaarlikse inflasie het in Augustus tot 5% gestyg – teenoor 4,4% in Julie – met vervoerkoste onder die grootste dryfvere ná brandstofprysverhogings.
Desmarius Hansen
Vir Elvis Ketjivandje, ’n verpleegstudent aan die Symanek Specialized College, is inflasie nie ’n persentasie op ’n grafiek nie. Dit is die verskil tussen drie maaltye p
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer