Een maatskaplike werker vir elke 17 923 kinders
NDP6 wys kapasiteitstekort in kinderbeskerming
Die voorkoms van kinderhuwelike bly 'n bron van kommer, veral in die streke van Kunene, Kavango-Oos en -Wes, Zambezi, Omusati en Ohangwena.
Namibië het slegs een maatskaplike werker vir elke 17 923 kinders, ’n verhouding wat in die sesde nasionale ontwikkelingsplan (NDP6) as ’n groot struikelblok vir die lewering
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie