Derduisende ly honger

Droogte, werkloosheid, hoë pryse
Die 2022-'23-landbouseisoen se reënval was oor die algemeen swak in die meeste streke, met ondergemiddelde reënval wat aangeteken is.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Met ’n “droë” reënseisoen weens die impak van ’n verwagte El Niño wat nog voorlê, staar sowat 22% van die Namibiese bevolking (579 000 mense) no
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer