14 098 dié maand sonder pensioen
Wees asseblief geduldig, vra minister
Honderde pensioenarisse en begunstigdes van ongeskiktheidstoelae staan sedert Maandag vanaf 03:00 in rye en wag desperaat vir antwoorde.
Net meer as 14 000 begunstigdes van maatskaplike toelaes oraloor die land sal vandeesmaand sonder inkomste wees en sal teen volgende week weer via die nuwe stelsel moet registreer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie