Waterstofprojekte op koers

Minister Modestus Amutse sê Namibië bevorder groenwaterstof-industrialisering deur verskeie projekte, nuwe finansiering en beplande tudies om groei in die sektor te ontsluit.
Nikanor Nangolo
Te midde van kommer oor die regering se skynbaar kwynende politieke steun vir Namibië se groen waterstofsektor, sê rolspelers in die bedryf dat vordering voortduur, met voortgese
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer