Oranjemund betaal glo nie sekuriteitswagte

Dorpsraad sukkel om basiese behoeftes te dek
Wagte verbonde aan 'n maatskappy wat 'n kontrak met die dorpsraad het, kla oor die laat uitbetalings van hul salarisse.
Phillipus Josef
Sekuriteitswagte wat via EyeQ Security Services per kontrak dienste aan die Oranjemund-dorpsraad lewer, is bekommer oor die herhaalde vertragings met die uitbetaling van hul salari
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer