Om 20 jaar met ’n koeël in sy kop te leef

Van trauma tot oorlewing
Kobus van Wyk sê hy deel sy verhaal nie omdat hy simpatie wil hê nie, maar omdat hy hoop dat ander wat met trauma, depressie of selfdoodgedagtes worstel, besef daar is nog hoop.
Sonja Smith
Sonja Smith en Gottlieb NambahuVir meer as 20 jaar sit ’n koeël vas in die middel van Kobus van Wyk se brein. Dokters het gewaarsku om dit te verwyder hom net ’n skraal k
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer