Kontant is koning
CoW se finansies ‘sterker en gesonder’
Stad Windhoek moet ’n balans vind tussen die lewering van noodsaaklike dienste aan mense wat nie ten volle kan betaal nie en die beskerming van sy finansiële volhoubaarheid, sê sy uitvoerende hoof.
Stad Windhoek (CoW) se kontant en kontantekwivalente het van N$268 miljoen in Junie 2023 tot N$1,1 miljard in Junie vanjaar gegroei.Dit volgens die CoW se uitvoerende hoof, Moses M
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie