‘CoW steeds nie deursigtig’

Maak glo inwoners stil
’n Tweespalt tussen die Khomas-belastingbetalers- en -inwonersvereniging en Stad Windhoek het frustrasies oor bestuur, ongerymdhede met rekeninge en stedelike verwaarlosing aan die lig gebring.
Elizabeth Kheibes
Spanning het verlede week tussen inwoners en Stad Windhoek (CoW) opgevlam ná ’n omstrede raadsvergadering.Die Khomas-belastingbetalers- en -inwonersvereniging het die munisipali
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer