‘40% van kinders in Kavango-Oos getroud’
Minister doen beroep op daadwerklike optrede
Die streek se bevolking het sedert 2011 met 59,6% toegeneem en volgens die 2023 bevolkings- en behuisingsensus tot meer as 218 000 mense gestyg.
Kinderhuwelike bly ’n kritieke uitdaging in die Kavango-Oosstreek, met ongeveer 40% van kinders wat geraak word. Die minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie