Van snoepwinkel tot blommeprag

’n Pad met dorings én rose besaai
Terwyl haar onderneming sy tiende bestaansjaar nader, dink bloemiste Hulda Shipanga terug aan ’n reis wat op vasberadenheid, vaardigheid en ’n droom gebou is.
Aurelia Afrikaner
Vir Hulda Shipanga van Windhoek het sukses nie in ’n blommewinkel omring deur rose en lelies, begin nie. Dit het agter die toonbank van ’n beskeie snoepwinkeltjie begin, w
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer