Rehobothers aangespoor om onwettige storting te staak

Vestig omgewingsklubs by vier hoërskole
Die munisipaliteit sê ’n skoner dorp hang van ’n verandering in houdings teenoor afvalverwydering af.
Aurelia Afrikaner
Die Rehoboth-dorpsraad het inwoners versoek om groter verantwoordelikheid vir afvalverwydering te neem en gewaarsku dat die onwettige storting van afval – insluitend doeke en san
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer