Kernkraginspekteurs leer harde lesse

Sewe weke lange oefening
CTBTO sal sommige inspeksietegnieke aanpas nadat Erongo se terrein sy inspekteurs tydens die sewe weke lange IFE26 op die proef gestel het.
Adam Hartman
Die verdragsorganisasie vir die omvattende kernkragtoetsverbod (CTBTO) gaan sommige van sy tegnieke vir inspeksie in Namibië aanpas, nadat dit nie altyd na wense in die bergagtige
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer