Week ses se top nege
Heino Scheepers is as die wenner van week ses van Republikein se weeklikse fotokompetisie aangewys. Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar. Wenners mag slegs die volgende maand weer deelneem. Die week se wenfoto word op Maandae bekend gemaak. Die beoordelaar/s se besluite is finaal. Deur deel te neem, bevestig jy dat die ingeskrewe foto jou eie werk/skepping is, nie aan enigiemand anders behoort nie en ook nie onderwerpe aan bestaande kopieregbeperkings is nie.
Hoe om deel te neem:
Opsie 1: Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231
WhatsApp die woord “Rep” na bg. nommer
Kies “lesersbydraes” op die kieslys
Kies dan “lesersfoto”
Kies die gepaste kategorie
Heg jou foto aan en stuur
Opsie 2:
E-pos jou foto na [email protected]
Hoe om deel te neem:
Opsie 1: Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231
WhatsApp die woord “Rep” na bg. nommer
Kies “lesersbydraes” op die kieslys
Kies dan “lesersfoto”
Kies die gepaste kategorie
Heg jou foto aan en stuur
Opsie 2:
E-pos jou foto na [email protected]
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie