Foto Bju00F6rn Basler
Foto Bju00F6rn Basler

Victoria-waterval prentjiemooi

--
--
Iréne-Mari van der Walt

Met hierdie kleurryke reënboogfoto van die Victoria-waterval wen Björn Basler ons Kiekiekompetisie vir Julie. Hy wen dus ’n lekker prys met die komplimente van Enjoy Travel.

Kommentaar

Republikein 2026-11-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer