Verlede week se topfoto's
Hier is die top foto's van verlede week se fotokompetisie. Honderde inskrywings is ontvang met talle uitstekende foto's wat gesorg het vir strawwe kompetisie.
Die inskrywings vir hierdie week is reeds oop. Stuur jou foto via WhatsApp na 085 785 6231 deur die woord “Rep” na die nommer te stuur. Kies dan “lesersbydraes” op die kieslys. Kies daarna “lesersfoto” waarna jy jou foto aanheg en stuur.
Jy kan ook jou foto per e-pos stuur na [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie