Sit-sit só
Met hierdie kiekie van ’n ollie wat in die modder in die Etosha Nasionale Park speel, is Corny Stam die wenner van die Kiekiekompetisie vir Januarie. Corny wen dus ’n prys met die komplimente van Enjoy Namibia.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie