Rolwolk

Francoise Steynberg
Elke donker wolk het ’n silwer randjie. Chris Barthelomae het die donker wolk oor die see Dinsdag tussen Swakopmund en Walvisbaai gekiek. 
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer