Raoul se bielie van 'n vis
Die sewejarige Raoul Bertolini spog met 'n bielie van 'n vis wat hy Saterdag by Canopy uitgetrek het. Die steenbra het 'n stewige 9,8 kilogram geweeg. Foto verskaf


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie