No Image Caption

Namibiese kind op sy gelukkigste

“Mag dit weer so kom reën,” sê Anke Bodenstein. Anke is die wenner van week sewe se fotokompetisie en stap weg met N$1 000.

Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar. Wenners mag slegs die volgende maand weer deelneem.

Hoe om deel te neem:

Opsie 1:

Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231

WhatsApp die woord “Rep” na bg. nommer

Kies “lesersbydraes” op die kieslys

Kies dan “lesersfoto”

Kies die gepaste kategorie

Heg jou foto aan en stuur

Opsie 2:

E-pos jou foto na [email protected]

Kommentaar

Republikein 2025-05-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer