Photo Caption
Photo Caption

’n Illusie

-
-
Henriette Lamprecht

Op Swakopmund word na reën nie net as die weer verwys nie. Dis ’n illusie, sê die fotograaf Olga Nesterenko. “Die geluid van die reën op ons dakke is soos ’n sprokie,” sê sy van haar foto toe die woestyn “’n diep, verfrissende asemteug geneem het en die woestyn vir ’n vlietende oomblik ons kuswêreld verander het”.

Kommentaar

Republikein 2026-10-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer