
Lekker: “Ratchet hou van sy namiddagson,” sê Kobus Delport.

Goeie lewe: “Bruce Ribbes (plaasbok) kom dorp toe, word gebad en slaap in die bed. Bok se kind word soos ‘n baba grootgemaak. Mamma is dood by geboorte,” sê Luzia van Niekerk.

Ek wil nog speel: “Pappa, ek wil nie huis toe gaan nie,” sê Moose van Oranjemund.

Bly te kenne: “Hierdie hondekind se naam is Seun,” sê Sharón Rossouw.

Maatjies: “Ware vriende slaap só op een stoel.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Snoesig: “So slaap ons as dit koud is.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Ontwerpersklere: “Dankie vir my trui wat mamma self gemaak het,” sê Rollo.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie