Lesersfoto\'s 31 Oktober 2023
Anita Maier se model-olifant was die wenfoto van week vier van Republikein se fotokompetisie en sy stap weg met ’n prys van N$1 000.
Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar. Wenners mag slegs die volgende maand weer deelneem.
Die week se wenfoto word op Maandae deur Republikein se hooffotograaf en/of senior redakteur aangewys en bekend gemaak. Die beoordelaar/s se besluite is finaal.
Deur deel te neem, bevestig jy dat die ingeskrewe foto jou eie werk/skepping is, nie aan enigiemand anders behoort nie en ook nie onderwerpe aan bestaande kopieregbeperkings is nie.
Hoe om deel te neem:Opsie 1:
Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231
WhatsApp die woord “Rep” na bg. nommer
Kies “lesersbydraes” op die kieslys
Kies dan “lesersfoto”
Kies die gepaste kategorie
Heg jou foto aan en stuur
Opsie 2:
E-pos jou foto na [email protected]
Only one photo per person per week is accepted. Winners many only enter again the following month.
All photos received in a specific working week qualify for the prize.
The week’s winning photo is chosen by Republikein’s chief photographer. The judge/s’ decisions are final.
By participating, you confirm that the entered photo is your own work/creation, does not belong to anyone else and is not subject to existing copyright restrictions.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie