Entrepreneur: “Die jong sakeman verkoop melk langs die pad,” sê Björn Basler.
Kontraste: “Ek was baie bevoorreg om al langs die kus na die Kunenemond te reis. Die foto is iewers langs die Kunenerivier op pad na die mond geneem,” sê Jermanneke Havemann.
Silhoeët: “Die bobbejaan geniet die sonsondergang vanuit sy boom,” sê Björn Basler.
Atmosferies: Charlton de Koe het die kerk in Rehoboth afgeneem.
Huis: “Ek het die foto op pad na Sandvishawe geneem,” sê Jermanneke Havemann.
Nuuskierig: Jaco du Plooy het die hiëna in Etosha gekiek.
Oggendson: “Ek sit voor my huisie in die son op Klein Eden Guest Farm,” sê Uwe Neustadt.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie