Ons gaan dorp toe: “Lede van die plaaslike gemeenskap op die pad,” sê Björn Basler.
Ongelooflik: “Hierdie was maar net ’n kwart van die kormorante. Hulle was te veel om op een foto vas te vang,” sê Jermanneke H.
Simbiose: “Kyk hoe groei ek om die miershoop,” sê Uwe Neustadt.
Verveeld: Jaco du Plooy het dié foto in Etosha geneem.
Oulik: “Beste maatjies,” sê Mogamat Salie Saban.
Mooie Namibië: “Dié foto is naby Hochfeld geneem,” sê William Lloyd.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie