Stiller: “Dit was nogal spookagtig. Vandag gelukkig minder wind, net sulke vlae wat verbygestorm gekom het,” sê Jermanneke Havemann.
Sand en nog sand: “So lyk die piekniektafels langs die hoofpad tussen Aus en Lüderitz na die sterk ooswind,” sê Björn Basler.
Nodig groot masjinerie: “Sand word verwyder op die pad tussen Walvisbaai en die lughawe,” sê Koos Liebenberg.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie